Welkom - Welcome - Wilkommen - Bienvenue
I am very pleased to say welcome to everyone visiting my Blog. I hope that it may be an inspiration to everyone or if you just want to track my training progress, just simply be welcome. Everything I do, I can only do through the strength the Messiah gives me. He truly is the GPS of my life!
Baie welkom aan al my landsgenote! Ek hoop dat inspirasie hier gevind sal word en dankie vir die belangstelling om te weet hoe my oefen-program vorder. Leef! Lief! Doen! aan almal. Dit wat ek doen kan ek nie doen sonder die krag wat die Messias vir my gee. Hy is werklik die GPS van my lewe!